Die Boodskap

Jeremia 50:42 Die Boodskap (DB)

Hulle het al die wapens wat nodig is om te veg. Hulle is baie wreed en sal niemand spaar nie. Die troepe ry op perde en dit klink soos die see wat dreun as hulle aankom. Hulle is goed georganiseerd en reg om julle aan te val, mense van Babel.

Jeremia 50

Jeremia 50:40-46