Die Boodskap

Jeremia 50:41 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Wees gewaarsku, ’n volk uit die noorde is op pad na julle toe, Babel. Dit is ’n groot, sterk nasie. Baie konings uit die verste dele van die aarde is besig om reg te maak om teen julle op te trek.

Jeremia 50

Jeremia 50:35-45