Die Boodskap

Jeremia 41:9 Die Boodskap (DB)

Koning Asa het Mispa destyds versterk om homself teen koning Baesa van Israel te beskerm. Hy het toe ook ’n groot put gegrawe om water in op te vang. Dit was in hierdie put wat Ismael die lyke gegooi het.

Jeremia 41

Jeremia 41:1-11