Die Boodskap

Jeremia 41:10 Die Boodskap (DB)

Ismael het ook al die ander mense gevang wat in Mispa was. Onder hierdie mense was Sedekia se dogters. Nebusaradan het hulle by Gedalja in Mispa gelos sodat hy na hulle kon kyk en kon versorg. Ismael het hulle saam met hom gevat en in die rigting van die Ammoniete begin trek.

Jeremia 41

Jeremia 41:8-18