Die Boodskap

Jeremia 41:16 Die Boodskap (DB)

Joganan en sy offisiere het al die mense wat hulle uit Ismael se hande gered het, van Gibeon af weggevat. Onder hulle was al die mans, soldate, vroue, kinders en paleisamptenare wat Ismael gevang het.

Jeremia 41

Jeremia 41:6-18