Die Boodskap

Jeremia 36:18 Die Boodskap (DB)

Baruk het hulle geantwoord: “Jeremia het vir my presies gesê wat om te skryf, woord vir woord. Ek het dit in ink in hierdie boek neergeskryf.”

Jeremia 36

Jeremia 36:14-20