Die Boodskap

Jeremia 25:34 Die Boodskap (DB)

Leiers, julle is soos herders vir die mense. Julle moet huil en kla en in die stof rondrol van hartseer. Die tyd het gekom dat julle soos skape geslag gaan word. Julle sal soos ’n kleipot val en in skerwe breek.

Jeremia 25

Jeremia 25:31-38