Die Boodskap

Jeremia 23:8 Die Boodskap (DB)

In plaas daarvan sal hulle sê: ‘So waar as die Here lewe wat die mense van Israel na hulle eie land toe teruggebring het uit die land in die noorde en al die lande waarheen hulle weggevat was.’ Dan sal hulle in hulle eie land voortgaan met hulle lewe.”

Jeremia 23

Jeremia 23:3-14