Die Boodskap

Jeremia 23:7 Die Boodskap (DB)

Die Here sê verder: “Mense sweer gewoonlik ’n eed en sê: ‘So waar as wat die Here lewe wat die mense van Israel uit Egipte laat kom het.’ Maar daar sal ’n tyd kom dat dit nie meer gebeur nie.

Jeremia 23

Jeremia 23:1-15