Die Boodskap

Jeremia 17:22 Die Boodskap (DB)

Moenie op hierdie rusdag goed uit julle huise dra nie. Julle moet ook nie enige werk doen nie. Maak dit ’n dag wat julle ter wille van My uitsonder soos Ek julle voorouers beveel het om te doen.’

Jeremia 17

Jeremia 17:16-25