Die Boodskap

Jeremia 17:21 Die Boodskap (DB)

Hy sê: Luister, wat Ek te sê het, is lewensbelangrik! Ek het opdrag gegee dat julle die sewende dag van die week as ’n rusdag moet hou. Daarom moet julle ophou om op hierdie dag die goed waarmee julle handel dryf, by die hekke rond te dra.

Jeremia 17

Jeremia 17:19-27