Die Boodskap

Jeremia 13:20 Die Boodskap (DB)

Jerusalem, maak julle oë oop, dan sal julle die vyand uit die noorde sien aankom. Wat het van Juda se inwoners geword? Jy was tog so trots op hulle. Was jy nie veronderstel om mooi na hulle te kyk nie?

Jeremia 13

Jeremia 13:12-23