Die Boodskap

Jeremia 13:19 Die Boodskap (DB)

Die mense van die stede in die Negev is reeds deur die vyand vasgekeer. Niemand sal hulle meer kan help ontsnap nie. Die mense van Juda sal as gevangenes weggevat word uit hulle land na ander lande toe.

Jeremia 13

Jeremia 13:18-26