Die Boodskap

Galasiërs 5:20 Die Boodskap (DB)

Hulle aanbid ’n spul dooie afgode en hou hulle besig met waarsêery. Hulle lewe loop oor van haat en twis. Hulle gun niemand iets nie. Hulle is aggressief, selfsugtig, altyd besig om te stry en verdeeld onder mekaar. Hulle lewe is vol jaloesie.

Galasiërs 5

Galasiërs 5:10-26