Die Boodskap

Galasiërs 5:19 Die Boodskap (DB)

’n Mens kan duidelik sien watter mense gekies het om deur hulle sondige begeertes oorheers te word. Hulle doen mee aan die verskriklikste seksuele sondes. Hulle lewe is vol onreinheid en goddeloosheid.

Galasiërs 5

Galasiërs 5:11-26