Die Boodskap

Eksodus 40:21 Die Boodskap (DB)

Daarna het hy die ark op sy plek laat neersit. Hy het die gordyn opgehang en die ark met die bewys van God se ooreenkoms agter die gordyn toegemaak, soos die Here gesê het.

Eksodus 40

Eksodus 40:15-22