Die Boodskap

Eksodus 40:20 Die Boodskap (DB)

Hy het die plat klippe waarop God sy ooreenkoms geskryf het in die ark gaan sit. Hy het die drastokke van die ark deur die ringe aan die kant daarvan gesteek en die deksel bo-op die ark op sy plek geskuif.

Eksodus 40

Eksodus 40:18-28