Die Boodskap

Eksodus 38:9 Die Boodskap (DB)

Verder het hulle ook ’n binnehof gemaak. Dit was ’n lapa reg rondom die tent. Die suidelike muur is van fyn linne gemaak. Dit was 44 meter lank.

Eksodus 38

Eksodus 38:5-13