Die Boodskap

Eksodus 38:8 Die Boodskap (DB)

Hulle het ook die kom met sy voetstuk waar die werkers hulleself moes gaan was, van koper gemaak. Die koper is geskenk deur die vroue wat by die ingang van die tent gewerk het. Hulle het hulle koperspieëls hiervoor gegee.

Eksodus 38

Eksodus 38:1-10