Die Boodskap

Eksodus 36:35 Die Boodskap (DB)

Hulle het ook die gordyn gemaak waarmee die tent in twee verdeel moes word. Dit is van geweefde linne gemaak waarin blou, pers en bloedrooi draad kunstig ingeweef was en waarop figure met vlerke geborduur was.

Eksodus 36

Eksodus 36:30-38