Die Boodskap

Eksodus 36:34 Die Boodskap (DB)

Hulle het die panele en die dwarslatte met goud oorgetrek. Hulle het ook goue ringe aan die panele vasgesit waardeur die dwarslatte gesteek kon word.

Eksodus 36

Eksodus 36:31-37