Die Boodskap

Eksodus 29:28 Die Boodskap (DB)

Dit is ’n vaste reël vir die Israeliete dat die bors en die boud van hulle offer wat hulle vir die Here bring om van te eet, eers aan Hom opgedra sal word en dan vir Aäron en sy seuns gegee sal word om te eet.”

Eksodus 29

Eksodus 29:27-37