Die Boodskap

Eksodus 29:27 Die Boodskap (DB)

Die bors en die boud van die offer wat gebruik word om Aäron-hulle te bevestig moet eenkant gesit word. Dit word na die Here uitgehou en aan Hom opgedra. Daarna kry Aäron en sy seuns dit om te eet.

Eksodus 29

Eksodus 29:25-37