Die Boodskap

Eksodus 29:22 Die Boodskap (DB)

“Die tweede ram word gebruik om die werkers by die tent vir hulle werk aan te stel. Sny daarvoor die ram se vet uit, ook sy vetstert, al die vet aan die binnegoed, die punt van die lewer, sy twee niere, asook die niervet en sy regterblad.

Eksodus 29

Eksodus 29:14-31