Die Boodskap

Eksodus 29:21 Die Boodskap (DB)

Meng van die bloed op die altaar met die lekkerruikolie waarmee jy Aäron in sy werk bevestig het. Sprinkel dit oor Aäron en sy seuns en oor hulle klere. Dit dui aan dat hy en sy seuns en hulle klere vir die Here afgesonder is.

Eksodus 29

Eksodus 29:16-27