Die Boodskap

Eksodus 26:36 Die Boodskap (DB)

“Die ander deel van die tent waar daar nie panele is nie, is die ingang van die tent. Daarvoor moet jy ’n gordyn maak om voor die ingang te hang. Dit moet van geweefde materiaal wees met blou, pers en bloedrooi wol en met borduursel op.

Eksodus 26

Eksodus 26:27-37