Die Boodskap

Eksodus 26:35 Die Boodskap (DB)

“Kom sit ook die tafel en die ligstaander teenoor mekaar in die ander gedeelte voor die gordyn neer. Die tafel moet teen die noordelike muur staan en die staander vir die lampies teen die suidelike muur.

Eksodus 26

Eksodus 26:25-37