Die Boodskap

Eksodus 21:30 Die Boodskap (DB)

As dit miskien kan gebeur dat die familie bereid is om geld vir hulle familielid se dood te vat, kan hy bly lewe, maar hy moet die volle bedrag aan hulle betaal.

Eksodus 21

Eksodus 21:27-36