Die Boodskap

Eksodus 21:29 Die Boodskap (DB)

As daar egter al vantevore vir die eienaar gesê is dat sy bul sulke neigings het en hy niks daaraan gedoen het nie, moet hy saam met die bul doodgegooi word wanneer die bul ’n man of ’n vrou se dood veroorsaak.

Eksodus 21

Eksodus 21:23-31