Die Boodskap

Eksodus 17:12 Die Boodskap (DB)

Moses se hand het naderhand moeg geword. Hulle het hom toe op ’n klip laat sit. Aäron en Hur het weerskante van hom gaan staan en sy hande in die lug gehou. So kon sy hande in die lug bly totdat die son die dag ondergegaan het.

Eksodus 17

Eksodus 17:5-16