Die Boodskap

Eksodus 17:11 Die Boodskap (DB)

Solank as wat Moses sy hand in die lug gehou het, het Israel die oorhand gehad. Die oomblik as hy sy hand laat sak het om te rus, swaai die geveg om en begin Amalek wen.

Eksodus 17

Eksodus 17:5-16