Die Boodskap

Eksodus 15:20 Die Boodskap (DB)

Aäron se suster Miriam was ’n boodskapper van die Here. Sy het ’n tamboeryn gevat en begin dans. Al die vroue het agter haar aan gedans en op hulle tamboeryne geslaan.

Eksodus 15

Eksodus 15:13-23