Die Boodskap

Eksodus 15:19 Die Boodskap (DB)

Dit was regtig so. Die Here het die water van die see oor die farao se perde en oorlogswaens en bemanning laat terugspoel toe hulle daardeur wou gaan. Toe die Israeliete daar deurgegaan het, was dit nog droë grond.

Eksodus 15

Eksodus 15:13-20