Die Boodskap

Eksodus 14:25 Die Boodskap (DB)

Hy het hulle strydwaens se wiele so laat vasval in die seesand dat hulle glad nie kon beweeg nie. Die Egiptenaars het vir mekaar begin sê: “Ons moet wegkom van hierdie Israeliete af. Die Here is besig om aan hulle kant teen ons te veg.”

Eksodus 14

Eksodus 14:21-30