Die Boodskap

Eksodus 14:24 Die Boodskap (DB)

Voor die dag breek, so teen die einde van die nagwaak, het die Here vanuit die bol vuur op die Egiptiese leër afgekyk. Hy het toe gemaak dat daar verwarring onder die Egiptenaars ontstaan het.

Eksodus 14

Eksodus 14:15-31