Die Boodskap

Deuteronomium 33:21 Die Boodskap (DB)

Die mense van Gad het die beste deel van die land vir hulleself uitgekies. Een van die beste dele van die land is vir hom gegee. Toe die leiers van die volk bymekaargekom het, was dit Gad wat gedoen het wat die Here van hom vra. Hy het reg gedoen.”

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:12-24