Die Boodskap

Deuteronomium 33:20 Die Boodskap (DB)

Moses het oor die stam van Gad gesê: “Mag die Here die een wat Gad se grense verder skuif, voorspoedig maak! Gad sit reg soos ’n leeu net voor hy spring. Sy prooi is die sterk mense, die leiers van ander nasies.

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:19-25