Die Boodskap

Deuteronomium 30:16 Die Boodskap (DB)

Ek het vandag mos vir jou gesê wat jy moet doen. Jy moet die Here jou God liefhê. Jy moet Hom eerste in jou lewe stel. En jy moet noukeurig alles doen wat Hy sê jy moet doen. Jy moet agter Hom aanloop. As jy dit doen, sal jy lewe. Die Here sal jou voorspoedig maak. Jy sal ’n groot nasie word. En die Here sal dit met jou goed laat gaan in die land wat Hy vir jou gaan gee. Jy staan op die punt om hierdie land vir jou te vat.

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:8-17