Die Boodskap

Deuteronomium 30:15 Die Boodskap (DB)

“Maar luister nou baie mooi. Ek stel julle vandag voor die keuse. Julle kan self kies. Julle moet kies wat julle wil hê. Wil julle hê dat dit voorspoedig met julle moet gaan, of kies julle vandag teëspoed? Kies tussen lewe en dood!

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:6-20