Die Boodskap

Deuteronomium 28:9 Die Boodskap (DB)

“As jy alles doen wat die Here jou God jou beveel, sal Hy Israel as sy eie volk eenkant sit. Julle sal net aan Hom behoort en julle sal Hom dien. Hy het mos belowe dat Hy dit sal doen.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:1-10