Die Boodskap

Deuteronomium 28:8 Die Boodskap (DB)

“Die Here sal jou voorspoedig maak in alles wat jy doen. Jy sal nie genoeg skure hê om alles op te gaar wat Hy vir jou gaan gee nie. Die Here jou God sal jou voorspoedig maak in die land wat Hy vir jou gee.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:1-15