Die Boodskap

Deuteronomium 28:58 Die Boodskap (DB)

“Jy weier dalk om te doen wat die Here julle beveel het en wat in hierdie boek wat jy in jou hand vashou, opgeskryf is. Jy besluit dalk om nie die Here wat baie sterk is, te dien of aan Hom respek te bewys nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:53-67