Die Boodskap

Deuteronomium 28:57 Die Boodskap (DB)

Sy sal haar nageboorte en haar pasgebore baba wegsteek sodat hulle dit nie saam met haar kan eet nie. Sy sal die baba eet waar niemand haar kan sien nie. Sy sal niks anders hê om te eet in hierdie tyd wanneer julle vyande julle stede aanval en julle van die honger doodgaan nie.”

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:50-63