Die Boodskap

Deuteronomium 28:30 Die Boodskap (DB)

“Jy sal aan ’n vrou verloof wees, maar hoor dat ’n ander man haar verkrag het. Jy sal ten duurste ’n huis bou, maar iemand anders sal daarin gaan bly. Jy sal ’n wingerd aanlê, maar iemand anders sal die vrugte daarvan geniet.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:20-35