Die Boodskap

Deuteronomium 28:29 Die Boodskap (DB)

Jy sal helder oordag rondtas en oor alles val, net soos ’n blinde mens wat niks kan sien nie. Alles wat jy doen, sal misluk. Jy sal verdruk word. En jy sal beroof word. Niemand sal aanbied om jou te help nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:20-39