Die Boodskap

Deuteronomium 26:10 Die Boodskap (DB)

Daarom, Here, bring ek hierdie geskenk vir U. Dis maar net ’n ietsie van die baie wat U vir my gegee het. Ek bring dit van die eerste oes wat ek vanjaar in hierdie land afgehaal het.’“Dan moet jy die geskenk voor die Here jou God neersit. Jy moet laag voor die Here buig en Hom dien.

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:9-19