Die Boodskap

Deuteronomium 25:19 Die Boodskap (DB)

Daarom moet jy wag totdat jy die hele land oorwin het wat die Here jou God vir jou as ’n besitting gee om in te gaan woon. Dan moet jy die Amalekiete aanval en geen genade aan hulle betoon nie. Jy moet hulle vernietig. Niemand moet agterna aan hulle dink nie. Jy mag nie vergeet om dit te doen nie.”

Deuteronomium 25

Deuteronomium 25:12-19