Die Boodskap

Deuteronomium 25:18 Die Boodskap (DB)

Hulle het julle aangeval toe julle op julle weerloosste was, toe julle honger en moeg was van die trek deur die woestyn. Hulle het almal wat langs die pad uitgesak het omdat hulle gedaan was, doodgemaak. Hulle het dit gedoen omdat hulle geen respek vir God gehad het nie.

Deuteronomium 25

Deuteronomium 25:12-19