Die Boodskap

Deuteronomium 24:4 Die Boodskap (DB)

Dan mag haar eerste man onder geen omstandighede weer met haar trou nie. Sy is nie meer rein nie. As hulle weer trou, sal dit iets afgrysliks vir die Here wees. Julle mag nie die land wat die Here vir julle as ’n geskenk gee, vuil maak deur sulke slegte dinge te doen nie.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:1-5