Die Boodskap

Deuteronomium 22:2 Die Boodskap (DB)

As dit nie aan iemand behoort wat in jou omgewing bly nie, of as jy nie weet wie se dier dit is nie, vat dan die dier na jou huis toe. Dit sal veiliger by jou wees. Hou dit daar en versorg dit tot die eienaar daar opdaag om na sy dier te soek. Gee dit dan vir hom.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:1-3